bootstrap menu

Roodie Leiers

"Leierskap is 'n eer en 'n voorreg."

Onderhoofmeisie

Angelique Rosslee

Onderhoofmeisie

Kay-Leigh Brönn

Hoofseun & Hoofmeisie

Ryan Fell
Keemetswe Sebogodi

Onderhoofseun

Ndomisu Mazebuko

Onderhoofseun

Ashleigh Kelly

Roodie VSR-lede 2017/2018

Hierdie leerders werk hard saam met die onderwysers en beheerliggaamslede om Hoërskool Roodepoort net sterker en beter te maak as wat dit alreeds is.  Hulle is van kardinale belang in die voortgesette sukses en bevordering van die beeld van die skool.

LTSM-prefekte 2017/2018

Hierdie leerders is die prefekte, wat saam met die personeel, alle akademiese en onderrigmateriaal voorberei en aan elke leerder beskikbaar stel.