bootstrap slider

Wat bied Roodies jou?

Vakke en buitemuurse aktiwiteite wat by Roodies aangebied word.

Kurrikulum aangebied vir graad 10- tot 12-leerders:

Engels Huistaal

Engels Eerste Addisionele Taal

Afrikaans Huistaal

Afrikaans Eerste Addisionele taal

Wiskunde

Wiskundige Geletterdheid

Tegniese Wiskunde

Inligtingstegnologie

Rekenaartoepassingtegnologie

Toerisme

Verbruikerstudies

Fisiese Wetenskap

Tegniese Wetenskap

Lewenswetenskap

Visuele Kuns

Dramatiese kuns

Musiek

Ekonomie

Rekeningkunde

Besigheidstudies

Geografie

Geskiedenis

Engineers Grafieka en Ontwerp

Siviele Tegnologie

Meganiese Tegnologie



Buitemuurse aktiwiteite by Roodies beskikbaar:


Rugby

Sokker vir beide seuns en dogters

Hokkie vir beide seuns en dogters

Krieket vir beide seuns en dogters

Netbal

Atletiek

Skaak

Revue

Koor

Redenaars

Mini-Verenigde nasies 

Skoolkoerantredaksie

Verskeie Olimpiades